-
Aangenaam,
Een vraag.
Background:
End of round in CSGO, jy is die laaste man oor teen n AWPer. By some form of luck dink hy jy save jou USP en gaan haal n brannas, jy vang hom afk en skiet hom in die put. Jy vat sy AWP.
Wat doen jy met die AWP wat jy gekry het?
a) Gee die AWP vir Russian?
b) Gee die AWP vir die enemy span trug?
c) Bliksem die AWP uit die map sodat Russian dit nie vir n moer kan kry nie?
-
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
-
Forum Rules