-
Senior Member
Awards:
Razer ek stel voor jy join ons bietjie meer op ts dat almal wat jy tee kom jou beter leer ken. Dis bietjie stil die tyd van die jaar. Middel Januarie is ons amper 20 mense in n channel. Jy sal agterkom die clan is meer soos vriende en famielie as net clan mates. Ons het almal mekaar deur die clan ontmoet maar ons social baie naweke saam met n biertjie of 30. So hou net vas dit sal die moeite werd wees.
-
Tags for this Thread
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
-
Forum Rules