Russiaaaaannnn (met die kolletjie agter sy naam), geluk met jou verjaarsdag man. Ek hoop vir jou part dat jy in die nuwe jaar uiteindellik ontslae kan raak van daai kolletjie wat heeltyd agter jou naam sit.
Ты состаришься, как демократия, мой друг. Скажите "Да пошли вы!" в капиталистических западных свиней, вниз бутылку ледяной водки и ползите в постели с теплой женщины.