by Bullz-I » Mon Feb 20, 2012 12:51 pm
Hallo
As julle wil kan julle teen ons HF oefen vir die DGL! Vanaand is ongelukkig uit en ek dink more ook.
Ek kan gekontak word by
mailto:?subject=&body= o ja en asb van 21:00 af

Dankie
Bull
Hallo
As julle wil kan julle teen ons HF oefen vir die DGL! Vanaand is ongelukkig uit en ek dink more ook.
Ek kan gekontak word by [email]hf.bull@gmail.com[/email] o ja en asb van 21:00 af :)
Dankie
Bull