Bullz-I
20-02-2012, 12:51 PM
Hallo
As julle wil kan julle teen ons HF oefen vir die DGL! Vanaand is ongelukkig uit en ek dink more ook.
Ek kan gekontak word by hf.bull@gmail.com o ja en asb van 21:00 af :)
Dankie
Bull